Modulekode | GSW 884 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie |
Module-inhoud | Die praktykmodel waarna GSW 883 verwys, word toegepas in die ontwikkeling van ‘n sendingstrategie vir ‘n bepaalde konteks. Deur ‘n proses van lees, betrokkenheid en navorsing word die student gelei in die ontwikkeling van ‘n eie, unieke strategie met die oog op toepassing in ‘n spesifieke konteks. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | GSW 871 |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App